Thandiswe se groot droom
Thandiswe se groot droom Thandiswe droom daarvan om haar eie ‘mini restaurant’ by haar huis te open. Sy wil tradisionele kos op ‘n vars moderne manier bedien. Om die vermorsing van kos uit te skakel wil sy ‘n sopkombuis vir arm mense, inkorporeer as deel van haar besigheidsplan. U maatskappy bydrae vir ...