Our children make us proud

Mia (13 years old) – took part in provincial trials for shot put. She attends a remedial school.

Charde (16 years, Gr 10) – received her provincial colours in Ringball.

Gabby (15 years, Gr 8) – received two golden awards for public speaking.

Frikkie (15 years, Gr 9) – was chosen to play cricket for Gauteng.

Banele (13 years old) and Nkululeko (8 years old) – are brothers and our Judo Champions. Both brothers won gold medals in their age group at the SA championships and Banele was also nominated player of the year by his Judo club.

Michelle (17 years, Gr 11) – Has been named DUX learner at her school. Her latest school results boasts 3A’s in different subjects.

Lesego (19 years old) – received her Gauteng colours in netball and a gold medal for outstanding performance in Soccer. She attends a remedial school.

Andries (15 years old) – received medals for outstanding performance in Athletics, High Jump and Discus. He attends a remedial school.

Jennifer (15 years old), Kathrine (16 years old), Freeda (16 years old) and Liona (18 years old) – participated in the school Eisteddfod and did exceptionally well. They all received certificates for their achievements. They also attend a remedial school.

Johan (12 years, Gr 6) – has been chosen as a prefect for next year.

Thabiso (17 years, Gr 11) – excels academically with 87% for History, 82% for Geography, 78% for Afrikaans and an overall average of 75%.

Thembelani (18 years old) – is a member of the Gauteng schools Soccer team, when they were the central league soccer winners. He is also part of a private soccer club and was selected for trials.  If he succeeds he will represent a junior SA team overseas next year. He attends a remedial school.

Catherine – 3rd year B ED student at UJ.  She has been offered a position to lecture at UJ next year.

Mlungisi (9 years, Gr 3) – came third in the 100m race at his school cluster competition.

Lethokuhle (7 years, Gr 1) – came second in the 100m race at his school cluster competition.

Oratile (13 years old) – was awarded for being the top learner in her school in Grade 8 and she received a school blazer and a trophy.

Sinqobile Ntantiso (12 years, Gr 6) – received an excellence award for rugby at his school.

Ayabulela (7 years, Gr 1) – received an excellence award for running at his school.

Ons kinders maak ons trots

Mia (13 jaar oud) – het deelgeneem aan provinsiale gewigstoot proewe. Sy woon ‘n remediërende skool by.

Charde (16 jaar, Gr 10) – het haar provinsiale kleure in Ringbal ontvang.

Gabby (15 jaar, Gr 8) – ontvang twee goue sertifikate vir Redenaars.

Frikkie (15 jaar, Gr 9) – is gekies vir die Gauteng Krieketspan.

Banele (13 jaar) en Nkululeko (8 jaar) – is broers en ons Judo kampioene. Albei broers het goue medaljes in hul ouderdomsgroep by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gewen en Banele is aangewys as speler van die jaar deur sy Judo klub.

Michelle (17 jaar, Gr 11) – Is die DUX leerling van haar skool. Haar mees onlangse resultate sluit 3 A’s in.

Lesego (19 jaar, Gr 10) – Ontvang Gauteng kleure vir netbal en ‘n goue medalje vir uitstaande prestasies in sokker. Sy woon ‘n remediërende skool by.

Andries (15 jaar, Gr 7) – Ontvang medaljes vir uitstaande prestasies in wedlope, hoogspring en diskus. Hy woon ‘n remediërende skool by.

Jennifer (15 jaar oud), Kathrine (16 jaar oud), Freeda (16 jaar oud) en Liona (18 jaar oud) – Neem almal deel aan die skool se Eisteddfod en doen buitengewoon goed. Hulle het almal sertifikate ontvang vir hulle prestasies. Hulle woon ook ‘n remediërende skool by.

Johan (12 jaar, Gr 6) – is gekies as prefek vir volgende jaar.

Thabiso (17 jaar, Gr 11) – presteer akademies met 87% vir Geskiedenis, 82% vir Aardrykskunde, 78% vir Afrikaans en met ‘n algehele gemiddeld van 75%.

Thembelani (18 jaar oud) – is ‘n lid van die Gauteng skole Sokkerspan en hulle word die sentrale liga se sokker wenners. Hy is ook lid van ‘n private sokkerklub en is gekeur vir proewe. Sou hy suksesvol wees, word hy opgeneem in ‘n junior SA span wat die land volgende jaar tydens ‘n oorsese besoek sal verteenwoordig. Hy woon ‘n remediërende skool by.

Catherine is ‘n  3de jaar B ED student by UJ. Sy is ‘n pos aangebied as lektor by UJ volgende jaar.

Mlungisi (9 jaar, Gr 3) – het 3de gekom in die 100m wedloop van sy skool se groepskompetisie.

Lethokuhle (7 jaar, Gr 1) – het 2de gekom in die 100m wedloop van sy skool se groepskompetisie .

Oratile (13 jaar, Gr 8) – het die prys gekry as die skool se topleerder in graad 8 en sy het ‘n baadjie en ‘n trofee gewen.

Sinqobile Ntantiso (12 jaar, Gr 6) – het ‘n toekenning gekry vir uitmuntendheid in rugby by sy skool.

Ayabulela (7 jaar, Gr 1) – het ‘n toekenning gekry vir uitmuntendheid in wedlope by sy skool.