Kersfees by ‘n kinderhuis roep beelde op van ‘n hartseer kindjie wat deur ‘n venster staar in die hoop dat iemand spesiaal sal opdaag om die eensaamheid te verdryf. Danksy u was dit nie die geval vir die kinders van Abraham Kriel Bambanani nie. U as donateur was deurentyd hier vir hulle. Ons kinders kon hulleself…
