blink sterre

Ons blink sterre

Dit is wonderlik om ‘n doel te bereik, maar om ‘n doel te bereik teen alle verwagtinge is ‘n seën en ‘n ongelooflike  gevoel.  Die kinders dra hul prestasies soos ‘n kleed, en die groot glimlagte en trotse houding oor wat hulle bereik het, is net “price-less”. Fondswerwing, maandelikse en eenmalige en enige ander donasies,…