March 2019

Kicking bad behaviour to the curb

They were defenceless. They were harmed mentally, emotionally, socially and some physically and as a result they have no sense of self, have no boundaries and find it hard to follow rules. Our children come from backgrounds that many cannot fathom but at Abraham Kriel Bambanani YOU and donors like you, play a pivotal role…

Dissipline raak ontslae van swak gedrag

Hulle was weerloos. Hulle is geestelik, emosioneel, sosiaal en sommige fisies seergemaak. Gevolglik het hulle ‘n beperkte waarde van hulleself en hulle grense en vind hulle dit moeilik om reëls na te kom. Die kinders kom van omstandighede wat ondenkbaar is vir meeste mense. By Abraham Kriel Bambanani poog ons om seker te maak dat…